# Die Monetêre Beleidskomitee van die Reserwebank het besluit om die terugkoopkoers onveranderd op 7,5-persent te hou. Dit volg na besluite deur die Amerikaanse Federale Reserweraad en die Bank van Engeland om koerse ook onveranderd te hou. In Suid-Afrika bly die primakoers op 11-persent.
NuusFlits: Reserwebank hou terugkoopkoers op 7.5%