# Die Streekhof in Bloemfontein het ‘n plaasaanvaller swaar gestraf. Thabang Jantjies het ‘n vrou op haar plaas in Verkeerdevlei oorval, vasgebind en aangerand voor hy op die vlug geslaan het met haar waardevolle besittings. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder in die Vrystaat, Mojalefa Senokoatsane, het bevestig Jantjies is 11 dae later in Marquard in hegtenis geneem. Hy sê daar is vorige skuldigbevindings en parooloortredings teen hom:
Bloemfonteinse hof vonnis plaasaanvaller tot 35-jaar [KLANK]
ENG-SenokoatsaneOnSentensing