# Die Presidensie ontken bewerings dat Suid-Afrika en Iran saamwerk aan kernprogramme en noem die bewerings ongegrond. Die Presidensie herbevestig Suid-Afrika het sy kernwapenprogram voor 1994 laat vaar en die Verenigde Nasies kan die proses bevestig. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, hou vol daar is geen geheime kern-ooreenkomste in Suid-Afrika nie en moedig diegene wat beskuldigings rondslinger aan om bewyse te verskaf. Hy waarsku ook die media teen die verspreiding van onbevestigde aansprake:
Presidensie verwerp bewerings van kern-samewerking met Iran [KLANK]
ENG MagwenyaOnNuclear