# Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigs-Raad, adjunk-president Paul Mashatile, sal Maandag die nasionale Wêreld TB-dag-herdenking lei en die Eindig TB-veldtog by die Ugu Sport- en ontspanningsentrum in KwaZulu-Natal afskop. Die veldtog is daarop gemik om die tuberkulose-gevalle en sterftes teen 2035 drasties te verminder. Nelson Dlamini van die Vigsraad sê die veldtog sal fokus op groter bewustheid, beter toegang tot gesondheidsorg en die implementering van meer doeltreffende behandeling: