Skip to content

Cosatu vra Reserwebank om rentekoers te verlaag [KLANK]

# Cosatu moedig die Suid-Afrikaanse Reserwebank se monetêre beleidskomitee aan om die terugkoopkoers met 25-basispunte te sny wanneer hy vandag sy besluit aankondig. Sommige ekonome glo die koers sal dié keer onveranderd bly, terwyl ander glo daar is ruimte vir nog ‘n verlaging van 25-basispunte. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê ‘n verlaging sal werkerklasgesinne help om die huidige hoë lewenskoste te hanteer:

ENG ZaneleonRepoRate