# Die derde weergawe van die Kaapstadse Driekamp vind Sondag teen die Atlantiese kus plaas. Deelnemers aan die uitdagende sport sal in Grangerbaai swem, van die Grand Beach Café tot in Bantrybaai fietsry en om die Groenpuntse park draf. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê talle strate sal gesluit wees in Groenpunt, Grangerbaai, Mouillepunt en Seepunt:
Kaapstadse Driekamp keer terug na ’n jaarlange blaaskans [KLANK]
AFR JPonUrbanPark