# Oudpresident Kgalema Motlanthe waarsku dat informele handel, soos spaza-winkels, nie as entrepreneurskap bestempel moet word nie, omdat daar geen volhoubare werk verskaf word nie. Motlanthe het by die Universiteit van Johannesburg gepraat en beklemtoon die ekonomiese beleid wat selfstandige werk bevorder, misken die behoefte aan industrialisasie, infrastruktuur en bestendige werkstrukture. Hy beklemtoon ware ekonomiese groei verg langtermyn-werksgeleenthede en sterk ondersteuningstelsels:
Oudpresident Motlanthe sê informele handel moenie as entrepreneurskap bestempel word nie [KLANK]
ENG-MotlantheOnSpaza