# Die Buffalo City-munisipaliteit in die Oos-Kaap sê hy werk aan sommige probleme wat die meeste bydra tot rioolstorting in die streek. Een daarvan is die verouderde infrastruktuur wat die netwerk en die meganiese infrastruktuur in pompstasies en watersuiweringsaanlegte insluit. Die munisipaliteit se woordvoerder, Samkelo Ngwenya, sê hulle gee volgens die begroting voorkeur aan herkapitalisering en onderhoud aan watersuiweringsinfrastruktuur:
Buffalo City takel belangrikste faktore wat bydra tot rioolstorting [KLANK]
ENG SamkeloonSewageSpillages