Skip to content

VF Plus in Gauteng sê niks gaan verbeter sonder buitelandse belegging en beleidshervorming nie [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die doel van die provinsiale begroting, naamlik om ekonomiese groei te ontsluit, sal ʼn reusepoging van die regering verg om aansienlike buitelandse beleggings te lok. Die LUR vir Finansies, Lebogang Maile, het gister ʼn begroting van 171-miljard-rand vir die 2025/2026-boekjaar by die wetgewer ingedien. Anton Alberts van die VF Plus sê ʼn voorvereiste om buitelandse beleggings te lok, is ʼn beleggersvriendelike omgewing wat net moontlik is as die regering omvattende beleidsveranderings instel:

AFR AlbertsOnPolicyReform