Skip to content

RISE Mzansi dring aan op ondersoek na kleinskaalse mynlisensies te midde van verhoging in onwettige mynbou-bedrywighede [KLANK]

# Rise Mzansi dring aan op ‘n ondersoek na die meer as drie-duisend-400 lisensies wat toegestaan is aan ambags- en kleinskaalse mynwerkers gedurende die laaste vyf jaar. Die party is besorg oor die toenane in onwettige mynbou wat aanhou om lewens te eis en die regering van inkomste beroof. ‘n Gesamentlike parlementêre komitee wat sal vandag onwettige mynbou-aktiwiteite bespreek.  Makashule Gana van Rise Mzansi stel ‘n elektroniese lisensie-opsporingstelsel voor om lisensiëring te bespoedig en wettige mynboubelegging aan te moedig:

ENG GanaOnMiningLicenses