Skip to content

Eskom korrupsie-beskuldigde Michael Lomas word R2-miljoen borgtog toegestaan

# Voormalige Eskom kontrakteur Michael Lomas, ‘n verdagte in ‘n 1,4-miljard korrupsie saak, is twee-miljoen-rand borgtog in die Hooggeregshof in Johannesburg toegestaan. Die fondse is toegestaan vir die opknapping van die Kusile-kragstasie in Mpumalanga tussen 2014 en 2017. Lomas and 11 ander persone word aangekla op meer as 40 aanklagte van korrupsie. Lomas se verhoor is vir 20 Julie volgende jaar vasgestel. Ondersoekbeamptes beweer Lomas het redes opgemaak om uit Suid-Afrika na Brittanje te vlug, maar hy dring aan hy was in die VK om persoonlike sake te hanteer, insluitend die verkoop van eiendom.