# President Cyril Ramaphosa sê die regering sal ‘n nuwe gesant na Washington stuur nadat die ambassadeur, Ebrahim Rasool, uit die land gesit is. Die minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, het Rasool daarvan beskuldig dat hy ‘n rasgedrewe politikus is wat Amerika haat en het verklaar hy is nie welkom in dié land nie. Ramaphosa het die media gesê hy wag vir Rasool se volledige verslag en gee die versekering diplomatieke gesprekke met die VSA duur voort:
Ramaphosa erken Amerikaanse ontevredenheid oor Rasool se uitlatings, belowe diplomatieke betrokkenheid [KLANK]
ENG RamaphosaOnDispleasure