Skip to content

EFF wil hê voorgestelde Amerikaanse ambassadeur na Suid-Afrika moet verban word

# The EFF sê hy neem kennis dat die VSA besig is met die aanstelling van ‘n nuwe ambassadeur na Suid-Afrika en dat Joel Pollak een van die kandidate is. Die party sê Pollak werk vir Breitbart, wat volgens die EFF bekend is vir die verspreiding van rassistiese en xenofobiese sienings. Die party sê as Pollak aangestel word, sal hulle seker maak president Cryil Ramaphosa onderteken nie nie sy geloofsbriewe en dat hy verban word om Suid-Afrika binne te kom.