# Al Jama-ah het Amerika se uitsetting van Suid-Afrika se ambassadeur, Ebrahim Rasool, veroordeel en noem dit onregverdig. Rasool het president Donald Trump in ʼn aanlyn lesing van heerssugtigheid beskuldig en dat hy wit slagofferskap probeer beskerm. Die minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, beskryf Rasool as ʼn rasgedrewe politikus en het hom persona non grata verklaar. Al Jama-ah se leier, Ganief Hendricks, sê die Trump-administrasie respekteer nie diplomasie nie:
Al Jama-ah sê Rasool se uitsetting toon disrespek vir diplomasie [KLANK]
ENG HendricksOnRasoolAndUS