Skip to content

BEGROTING: Minister Godongwana sê regering se skuldverligtingsprogram bespaar R20-miljard, met verbetering in Eskom se finansiële gesondheid [KLANK]

# Die minister van Finansies Enoch Godongwana sê die regering se skuldverligtingsplan sal 20-miljard-rand spaar. Die plan behels in die finale stadium van Eskom se skuldoorname in 2025/2026 die bedrag van van 70-miljard-rand na 40-miljard-randte verminder, en tot tien-miljard-rand in 2028/2029. Tydens sy begrotingstoespraak in die Nasionale Vergadering het Godongwana gesê hierdie aanpassing sal na verwagting die fiskale situasie verbeter, die dienskoste vir skuld verminder en die regering se vermoë verbeter om die skuld meer doeltreffend te bestuur, en sodoende by te dra tot groter ekonomiese bestendigheid:

 

ENG GodongwanaOnDebt