# Burgerlike organisasies, insluitend Pay The Grants, vra president Cyril Ramaphosa om die minister van Finansies, Enoch Godongwana, tereg te wys oor sy uitlatings in Sondag se Sunday Times. Nathan Taylor van Pay the Grants sê die minister se uitlatings mislei die publiek oor die begrotingstoewysing aan die noodverligtingstoelaag. Hy sê die minister saai onmin tussen die armes terwyl hy die Nasionale Tesourie se voorkeurbeleide voorop stel:
Burgerlike organisasies vra dat Godongwana tereggewys word oor begrotingskommentaar [KLANK]
ENG-TaylorOnBudget