# Die DA verwelkom die afname in renosterstroping, maar waarsku dat volgehoue optrede van kardinale belang is. Suid-Afrika het verlede jaar 420 renosters verloor, minder as die 499 in 2023. Andrew de Blocq van die DA sê hoewel daar vordering is, is daar steeds uitdagings soos swak parksekerheid, personeeltekorte en interne samespanning. Hy vra wêreldwye samewerking om wildsindikate af te takel en die vraag na renosterhoring te beperk:
DA vra deurlopende optrede terwyl renosterstroping aan die afneem is [KLANK]
ENG-DeBlocqOnRhinos