Skip to content

Power Shift Africa sê Amerika se besnoeiing van klimaatbefondsing sal SA se energieoorgang skaad [KLANK]

# Die organisasie Power Shift Africa sê die een-miljard-rand uit die 28-miljard-rand van Amerika se befondsing het nie Suid-Afrika se Billike Energieoorgang gehelp nie. Die groep se energie-veldtogvoerder Karabo Mokgonyana het aan eNCA gesê die VSA se beëindiging van die 28-miljard-rand in klimaatveranderingbefondsing, wat bedoel was om die land se verskuiwing van steenkool na hernubare energie moontlik te maak, sal egter ‘n aansienlike uitwerking op die oorgang hê:

ENG-MokgonyanaOnFunding