Skip to content

Internasionale Vrouedag vra gelykheid en bemagtigingsregte

# Internasionale Vrouedag word vandag gevier met die klem op gelyke regte en bemagtiging vir alle vroue en meisies. Die beroep dié jaar is vir aksie om gelyke geleenthede te ontsluit en jong vroue en meisies te bemagtig as agente vir verandering. Dit vier ook vroue se prestasies, bevorder bewustheid oor diskriminasie en dien as ‘n wekroep vir aksie om geslagsgelykheid te verseker. Die herdenking van ook saam met die 30ste jaar van die Beijing-verklaring en Platform vir Aksie om die wêreld ‘n gelyke en beter plek vir almal te maak.