# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, gee die versekering dat die stad gereed sal wees om in November die G20-beraad aan te bied. Die burgemeester het die opmerkings gemaak tydens die nasionale uitvoerende gesag se tweedaagse besoek aan die Gautengse provinsiale uitvoerende raad. Dit volg ná president Cyril Ramaphosa se kritiek rakende die swak toestand van die stad en sy beskrywing daarvan as ‘n onaangename omgewing. Morero het Ramaphosa gerusgestel en sê Johannesburg sal nie teleurstel nie:
Johannesburgse burgemeester verseker gereedheid vir G20-beraad te midde van Ramaphosa se kritiek [KLANK]
ENG MoreroOnAssurance