Skip to content

Ramaphosa sê Microsoft se toewyding aan Suid-Afrika is betroubaar [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê kunsmatige intelligensie se herskeppende potensiaal kan nie onderbeklemtoon word nie en die wêreldgemeenskap is gretig om die geleenthede te gebruik wat dit bied. Die president het in Johannesburg die hoofrede gelewer by Microsoft se aankondiging oor beleggings en KI-vaardigheid. Die maatskappy wil KI-infrastruktuur en vaardigheidsontwikkeling in die land uitbrei. Ramaphosa sê Microsoft se toewyding aan Suid-Afrika en Afrika is stewig, betroubaar en indrukwekkend:

ENG RamaphosaOnMicrosoft