Skip to content

Malema beskuldig Trump van die bevordering van waninligting en imperialisme teen Suid-Afrika [KLANK]

# Die leier van die EFF, Julius Malema, het die Amerikaanse president, Donald Trump, daarvan beskuldig dat hy waninligting en imperialisme teen Suid-Afrika bevorder. Hy het verwys na Amerika se onlangse optrede, insluitend die bevriesing van buitelandse hulp, en het Trump se bewering verwerp oor die land se beleide. Malema beskryf dit as ‘n breër agenda om Suid-Afrika te ondermyn. Hy vra Suid-Afrika moet bande verstewig met lande soos China, Rusland en Brasilië en Amerikaanse invloed op die land se selfbestuur verwerp: 

ENG MalemaOnTrumpAccusations