Skip to content

Oos-Kaap bewillig R90 miljoen vir sportontwikkeling [KLANK]

# Die Oos-Kaapse Departement van van Sport het amper 90-miljoen-rand vir sportontwikkeling bewillig. Dit is bekend gemaak gedurende die maatskaplike samehorigheidsdialoog oor transformasie in sport in Gqeberha. Ander sake wat bespreek is sluit in toegang tot hulpbronne, verbeterde infrastruktuur, en inklusiewe sportprogramme. Adjunkpresident Paul Mashatile het gesê dat dié programme die sleutel is tot die transformasie van sport in Suid-Afrika:

ENG-MashatileOnSports1