# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Owerheidsvereniging stel ‘n BTW-nulkoers voor op noodsaaklike items soos water en krag. Sabelo Gwala van SALGA sê die belasting op luukse goedere sal regeringsinkomste verhoog en hy stel ‘n aangepaste BTW-benadering voor. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal volgende Woensdag sy hersiene begroting indien na verskille oor ‘n moontlike verhoging in BTW. Gwala waarsku dat ‘n algemene BTW-verhoging ernstige gevolge sal hê:
SALGA stel BTW-nulkoers voor op noodsaaklike items soos water en krag [KLANK]
ENGOnVAT