# Save South Africa het die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, gekritiseer oor die versuim om ‘n verduideliking te verskaf oor die verspreiding van 500-miljoen-rand aan spazawinkel-eienaars. Die beweging eis dat die fondse aan Suid-Afrikaanse entrepreneurs gegee moet word en veroordeel die buitelandse eienaarskap van spazawinkels. Die woordvoerder, Tebogo Mashilompane, kritiseer ook die regering se swak hantering van die registrasieproses en waarsku teen korrupsie:
Save SA eis deursigtigheid oor R500-miljoen spazawinkelfonds [KLANK]
ENG-MashilompaneOnSpazas