# Die Zanzou-nagklub se direkteur, Neo Moela, ontken alle voorafkennis van ‘n beweerde mishandelingsvoorval by die klub in Pretoria. Dit volg nadat video’s op sosiale media verskyn het waarin gesien is hoe jong mans seksueel en fisies mishandel word. Moela se prokureur, Zola Majavu, sê sy kliënt gee sy volle samewerking aan wetstoepassing en is bereid om wetlik aanspreeklik gehou te word indien nodig:
Zanzou-nagklub se direkteur ontken vooraf-kennis van beweerde mishandelingsvoorval [KLANK]
ENG MajavuOnMoela