Skip to content

Thuli Madonsela kritiseer AfriForum se rol in spanning met VSA [KLANK]

# Die voormalige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, het AfriForum gekritiseer oor sy optrede in Amerika. Dit volg op die rol wat die groep gespeel het in die besluit om die VSA te nader om Suid-Afrikaanse beleidsuitdagings op te los. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het kommer uitgespreek oor die grondonteieningswette in Suid-Afrika. Madonsela het aan Newzroom Afrika gesê AfriForum se optrede is moreel veragtelik:

ENG-MadonselaOnAfriForum