# Die Sentrum vir Ontwikkeling en Onderneming versoek vennote in die regering van nasionale eenheid om ‘n omsigtige groeistrategie te ontwikkel voor die nasionale begroting deurgevoer word. Die uitvoerende direkteur, Ann Bernstein, het in gesprek met Newzroom Afrika beklemtoon hoe nodig ‘n duidelike ekonomiese plan is om volhoubare ontwikkeling aan te dryf. Die organisasie waarsku die ekonomiese uitdagings kan sonder ‘n sterk strategie voortduur, wat werkskepping en bestendigheid in die land sal beïnvloed:
Sentrum vir Ontwikkeling en Onderneming vra groeistrategie voor begroting goedgekeur word [KLANK]
ENG-BernsteinOnBudget