Skip to content

Departement van Water en Sanitasie moniteer die Vaaldam se watervlakke om oorloop te vermy [KLANK]

# Die Departement van Water en Sanitasie hou die watervlakke van die Vaaldam noukeurig dop om oorloop en moontlike rampe te vermy. Die dam is nou meer as 90-persent vol. Adjunk minister David Mahlobo sê maatreëls is in plek gestel om watervlakke te bestuur en stabiliteit te verseker. Hy sê owerhede bly waaksaam om nabygeleë gemeenskappe teen oorstromings te beskerm:

ENG-MahloboOnVaal