# Die minister van Kleinsakeontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, sê die Spazawinkel-ondersteuningsfonds van 500-miljoen-rand sal binne twee weke in werking gestel word. Die fonds poog om markmededinging te verbeter om spazawinkels en voedselafsetpunte te help om met groter kleinhandelaars mee te ding. Die minister sê ander ondernemings sal steeds voordeel trek uit bestaande departementele fondse en programme, insluitend finansiële bystand deur die Kleinsakeontwikkelings- en Finansieringsagentskap:
Regering se R500-miljoen-fonds om spazawinkels te ondersteun word binnekort ontplooi [KLANK]
ENG AbrahamsOnFund