Skip to content

Regering sluit eerste ronde van beraadslagings oor sektorale vrylatingsteikens af [KLANK]

# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê die eerste ronde van beraadslagings oor die Sektorale Vrylatingsteikens is afgehandel. Die teikens is ‘n sleutelkomponent van Suid-Afrika se groter klimaatsveranderingstrategie en bring sektor-spesifieke vrylatingsverminderings in ooreenstemming met ekonomiese groei en werkskepping. Die departement se woordvoerder, Thobile Zul-Molobi, sê teikens bied ‘n duidelike raamwerk vir sektore om hulle vrylatings te verminder wat op sy beurt die oorgang na ‘n lae-koolstof ekonomie aandryf:

ENG ThobileonTargets