# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het teruggekap na AfriForum en Solidariteit en raai hulle aan om die aanbod van die Amerikaanse president, Donald Trump, om in Amerika te hervestig te aanvaar indien hulle ongelukkig is in Suid-Afrika. Dit volg nadat hulle met Trump-amptenare in Washington vergader het, waar hulle besorgdheid uitgespreek het oor grondonteiening. Ntshavheni beskuldig die organisasies daarvan dat hulle vals bewerings oor die Onteieningswet versprei en die land ondermyn:
Minister Ntshavheni raai AfriForum en Solidariteit aan om Trump se aanbod te aanvaar indien hulle nie van SA hou nie [KLANK]
ENG NtshavheniOnSettlement