Skip to content

GOOD-party vra vir pro-arm-begroting teen ongelykheid [KLANK]

# Die GOOD-party sê die Regering van Nasionale Eenheid moet apartheid-apologete teenstaan deur ‘n pro-arm begroting deur te voer. Die party glo dat hoewel wit landsburgers net sewe-persent van die bevolking uitmaak, is hulle baie beter daaraan toe. GOOD-woordvoerder Brett Herron versoek die minister van Finansies om demokrasie te verdedig en te verseker diegene wat dit kan bekostig om te betaal, moet bydra tot die bou van ‘n meer gelyke samelewing:

ENG-HerronOnBudget