# Die Kommissie vir Kulturele, Godsdiens- en Taalregte staan gedwonge verassing teen terwyl Wespark-begraafplaas teen Mei vol sal wees. Die Johannesburgse metroraad moedig inwoners aan om verassing of herbegrawing te oorweeg gegewe die beperkte oorblywende spasie vir grafte. Die begraafplaas, wat in 1942 geopen is, het sedert Januarie begrafnisse tot 15 per dag beperk. Die kommissie se voorsitter, Thoko Mkhwanazi-Xaluva, dring daarop aan dat kulturele regte gerespekteer moet word:
Kommissie vir kultuurregte staan gedwonge verassing teen terwyl Wespark-begraafplaas vol word [KLANK]
ENG-Mkhwanazi-XaluvaOnGraves