Skip to content

Vervolgingsgesag ondersoek steeds klagte teen voormalige Joburg-burgemeester Gwamanda [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag het bedrogaanklagte teen die voormalige Johannesburgse burgemeester Kabelo Gwamanda en sy medebeskuldigde Mduduzi Zondo voorlopig teruggetrek. Die twee word daarvan beskuldig dat hulle Soweto-inwoners bedrieg het om te betaal vir vals begrafnispolisse by die onderneming iThemba Lama Afrika, waar hulle direkteure was. Phindi Mjonondwane van die NVG sê die saak word verder ondersoek voordat strafregtelike vervolging hervat word:

ENG-MjonondwaneOnGwamanda2