# President Cyril Ramaphosa het tradisionele leiers aangemoedig om hul betrokkenheid by die mynbedryf te versterk om te verseker landelike gemeenskappe trek ook voordeel uit natuurlike hulpbronne. Hy het tydens die opening van die Nasionale Huis van Tradisionele en Khoi-San-leiers gepraat en erkenning gegee aan die kommer oor onvoldoende mynbouvoordele. Ramaphosa moedig deurlopende dialoog met die Ministerie van Minerale Hulpbronne aan om meer geleenthede vir gemeenskappe te skep:
Ramaphosa vra voortgesette samewerking tussen tradisionele leiers en die mynbedryf [KLANK]
ENG RamaphosaOnMining