# Die Parlementêre portefeuljekomitee oor Kommunikasie en Digitale Tegnologie asook belanghebbendes in die bedryf sê oplossings moet gevind word om die openbare uitsaaier se langtermyn finansiële lewensvatbaarheid te verseker. Die voorsitter van die komitee, Khusela Sangoni, het teenoor SABC News beklemtoon die regering is daartoe verbind om die SABC te bestendig terwyl oplossings ondersoek word om die volhoubaarheid van die uitsaaier te verseker. Sy het ook die Tesourie versoek om by te dra met hulp met die finansiële uitdagings:
Parlementêre komitee oor Kommunikasie betrek belanghebbendes oor SAUK se toekoms [KLANK]
ENG-SangoniOnSABC