Skip to content

Mededingingskommissie waarsku oor digitale platforms se uitwerking op media in SA [KLANK]

# Marknavorsing wat die Mededingingskommissie gedoen het onthul in ‘n voorlopige verslag hoe sosiale media-tegnoreuse Suid-Afrika se media-advertensiemark oorheers. Die ondersoek het bevind Google oorheers die mark deur middel van partydige algoritmes. Die voorsitter, James Hodge, vra dat Google Suid-Afrikaanse mediahuise met 500-miljoen-rand jaarliks vergoed ​​oor vyf jaar. Hy stel ‘n digitale heffing van vyf-tot-tien-persent voor vir tegnologiereuse en algoritme-aanpassings om billike mededinging te herstel:

ENG-HodgeInquiry