# Die MK-party het aangekondig die eerste Jacob Zuma-lesing vind op 12 April plaas by die Sandton Konvensiesentrum in Gauteng, ter viering van die oudpresident se verjaardag. Volgens die party het die lesing ten doel om Zuma se bydraes tot Suid-Afrika uit te lig, as teenvoeter vir die stellings dat sy leierskapjare gemors is. Die party se sekretaris-generaal, Floyd Shivambu, het op ‘n nuuskonferensie gesê hooggeplaastes van regoor Afrika sal die geleentheid bywoon, insluitend koningshuise, godsdienstige leiers en sakeverteenwoordigers:
MK-party sê eerste Jacob Zuma-lesing vind April in Sandton plaas [KLANK]
ENG ShivambuOnLecture