Skip to content

GOOD-party sê progressiewe voorsiening in begroting moet bly [KLANK]

# Die GOOD-party vra die Nasionale Tesourie om nie wat hy as progressiewe voorsiening beskryf, uit die begroting te laat saam met die BTW-verhoging van twee-persent nie. ʼn Spesiale kabinetsvergadering is vir vandag belê waar lede van die uitvoerende gesag die uitstel van die begroting tot 12 Maart sal bespreek. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê verbintenisse moet in die begroting behou word wat lewenstandaarde en ekonomiese langtermyn-vooruitsigte sal verbeter:

ENG BrettonProvisions