Skip to content

Jukskeirivier besoedel deur rioolstortings en onwettige storting [KLANK]

# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, Jack Bloom, is bekommerd oor die erge besoedeling van die Jukskeirivier in Alexandra, Johannesburg. Groot riviere soos die Jukskei-, die Klip- en die Hennopsrivier, sowel as dele van die Vaalrivier-stelsel versprei riool, vaste afval, swaar metale en ander besoedelaars. Dit het in talle gebiede gelei tot gevaarlik hoë vlakke van E. coli en skadelike alge-groei. Bloom sê die besoedeling het ‘n omgewings- en openbare gesondheidskrisis geword:

ENG BloomONJukskeiRiver