# Die minister van Menslike Nedersettings, Tembi Simelane, het professor Mashupye Maserumule gelukgewens met sy aanstelling as vyfde visekanselier en hoof van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie sedert sy stigting in 2004. Hy is die stigter van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Openbare Administrasie en Bestuur, en was in die nasionale beplanningskommissie om Visie 2030 te bevorder. Woordvoerder Tsekiso Machike sê hulle sien daarna uit om saam met TUT te werk aan vernuwende bou-tegnologie, navorsing, opleiding en ontwikkeling:
Minister Simelane wens TUT se nuwe visekanselier geluk [KLANK]
ENG MachikeONViceChancellor