# Die Landdroshof in Pretoria het die borgtogvoorwaardes van Noordwes-sakeman Suliman Carrim gewysig en hom en sy regspan gelas om met die Madlanga-kommissie in verbinding te tree om sy verskyning voor die kommissie te reël. Carrim staan tereg op ‘n aanklag dat hy versuim het om voor die kommissie te verskyn, nadat hy in Augustus opdrag gekry het om dit te doen. Lumka Mahanjana van die Nasionale Vervolgingsgesag sê die saak is tot 8 Desember uitgestel vir die bekendmaking van die polisie se ondersoekdossier:
Suliman Carrim gelas om verskyning voor Madlanga-kommissie te reël [KLANK]
ENG MahanjanaOnBailConditions