# Die Minister van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het ‘n versoek goedgekeur om die geregtelike ondersoek na die dood in 1976 van Mapetla Mohapi te heropen. Die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag in die Oos-Kaap, Luxolo Tyali, sê die oorspronklike ondersoek het bevind dat Mohapi, ‘n leier van die Black Consciousness Movement wat in polisie-aanhouding gesterf het, het selfmoord gepleeg, maar sy familie het volgehou dat hy doodgeslaan is. Hy sê die heropening van die ondersoek maak dit moontlik om getuienis te ondersoek en bied afsluiting aan die familie:
Kubayi keur die heropening van Mohapi-ondersoek ná 50 jaar goed [KLANK]
ENG-TyaliOnMohapi