Skip to content

Trump gekant teen internasionale toesig oor kunsmatige intelligensie [KLANK]

# President Donald Trump waarsku Amerika sal enige vorm van wêreld-regulering van kunsmatige intelligensie teenstaan, asook enige pogings om die ontwikkeling daarvan te beperk of te beheer. Hy het wêreldleiers in Shenzhen, China, toegespreek op die beraad oor ekonomiese samewerking in die Asiaties/Stille Oseaan-gebied. Amerika het pas stappe ingestel om te verhoed dat verskeie lande aan Chinese maatskappye afstand-toegang verleen tot gevorderde K-I-skyfies en -bedieners. Trump beskryf K-I as die grootste tegnologiese omwenteling sedert die Nywerheidsrevolusie:

ENG TrumpOnAIControl