Skip to content

Tshwane waarsku Hammanskraal se inwoners om kraanwater te kook voor gebruik [KLANK]

# Die Stad Tshwane vra inwoners van Hammanskraal wat water van die Temba Fase Een- en Twee-stelsels kry om kraanwater te kook voor hulle dit drink of vir kos-voorbereiding gebruik. Dit volg nadat onlangse watergehalte-toetse hoë besoedelingsvlakke bevind het. Die betrokke gebiede sluit in Marokolong, Ramotse, Babelegi, Mandela Village, Steve Biko en Kudube. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die water kan troebel, modderig of verkleurd lyk:

ENG MashigoONTapWater