Skip to content

Suid-Afrika se kleinhandelverkope groei in September met 2,4% [KLANK] 

# Statistiek Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het in September met 2,4-persent toegeneem vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Algemene handelaars en ander kleinhandelaars was die vernaamste bydraers tot die groei. Verkope het egter met 0,3-persent gedaal vergeleke met Augustus. Raquel Floris van Statistiek Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het tussen Julie en September met drie-persent toegeneem vergeleke met dieselfde drie maande verlede jaar, terwyl verkope met 1,5-persent gestyg het vergeleke met die vorige drie maande:

ENG FlorisOnTradeSalesSept