Skip to content

MISA beskuldig die regering hy laat kwesbare kinders in die steek te midde van die geslagsgeweld- en vrouemoordkrisis [KLANK] 

# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die regering laat kwesbare kinders in die steek te midde van die krisis van geslagsgeweld en vrouemoord, deur befondsing terug te hou vir organisasies wat slagoffers van mishandeling ondersteun. Phakamile Hlubi-Majola van MISA sê die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het versuim om ‘n beloofde toelae van een-miljoen-rand aan die organisasie ‘Women and Men Against Child Abuse’ te betaal. Sy waarsku dit plaas die Boksburg Kidz Clinic in Gauteng in gevaar en kinders kan toegang tot noodsaaklike ondersteuning verloor:

ENG PhakamileOnVulnerableChildren