Skip to content

Suider-Afrikaanse Doeane-unie ondersoek gesamentlike brandstofaankope [KLANK]

# Die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie se direkteur, Robert Maake, sê lande van die Suider-Afrikaanse Doeane-unie ondersoek gesamentlike petroleumaankope om streeksbrandstofsekerheid te versterk. Maake het ná die doeane-unie se gesamentlike vergadering oor oliesake in Johannesburg gesê die vyf lidlande het die belyning van petroleumbeleide, brandstofpryse en spesifikasies bespreek. Maake sê streeksamewerking en vennootskappe oor raffineringsvermoë in Suid-Afrika en Namibië sal help om betroubare brandstofvoorrade te verseker:

ENG-MaakeOnpetroleum