Skip to content

City Power hanteer meer as vyf-duisend kragonderbrekings na storms in Johannesburg [KLANK]

# City Power gee aandag aan duisende oproepe oor kragonderbrekings nadat gister se erge storms in dele van Johannesburg verskeie gebiede sonder toevoer gelaat het. Roodepoort het veral deurgeloop. Verskeie substasies is beskadig, insluitend in Florida, Robertville and Christiaan de Wet. Woordvoerder Isaac Mangena sê die stormweer het City Power se bedryf en herstelpogings ontwrig, want oorstroomde paaie verhoed dat spanne sommige gebiede kan bereik:

ENG MangenaOnDelays